Tag: Bullies

Karate Champions & Anti-Bully Project

August 31, 2016 | By

Stellenbosch broers, Timeon Jansen van Rensburg(10jr) en Reuben Jansen van Rensburg (13jr) het pas elk die Suid Afrikaanse Goju Ryu Karate Kampioenskappe in hul ouderdomsgroepe gewen. Bykans twee jaar gelede, het hulle interaktiewe strokiesprente ontwikkel, wat jong kinders empatie leer, ten einde afknouery te voorkom. Lees meer oor die Beginsels waarop dit gebasseer is. Alhoewel die twee seuns […]

Continue Reading